TERMYN 2
Vakfasiliteerder: Me Suzanne Smit
Onderwyser Bio: Me Suzanne Smit, BEd Grondslagfase (Hons Leerondersteuning, Universiteit Stellenbosch, 16 jaar onderwysondervinding.
Vakinleiding: In Omgewingsleer word die natuurwetenskappe in temas rakende sosiale, ekonomiese, fisiese, gesondheids-en veiligheidsaspekte benader.
Vakindeling vir Termyn 2:
- My liggaam
- Veiligheid
- Vervoer & Kommunikasie
Subject Content
MY LIGGAAM
VEILIGHEID
7. VERVOER & KOMMUNIKASIE