Afrikaans 1ste Taal vir TERMYN 2
Vakfasiliteerder: Me Maryna van Zyl
Vak-inleiding: Die sillabusse vir die Namibiese Senior Sertifikaat (NSSCH/O) is ontwerp as kursusse wat twee jaar duur en word geëksamineer na suksesvolle voltooiing van die Junior Sekondêre Sertifikaat. Hierdie sillabus is ontwerp om te voldoen aan die vereistes soos uiteengesit in die National Curriculum for Basic Education en is goedgekeur deur die eksamenraad (NEACB).
Vakinhoud:
- Mondeling:
- Lees en Skryf
- Algemeen
- Gerigte Skryfwerk
- Deurlopende Skryfwerk
- Literatuurstudie
- Taalleer