Afrikaans Tweede Taal Graad 10 (AFR10.TT-T2)

Current Status
Not Enrolled
Price
Free
Get Started

Vak-Fasiliteerder: Muchalle Visagie

Onderwyser Bio: Mej. Muchalle Visagie (Stellenbosch Universiteit) BEd (Grondslagfase). Onderwysondervinding 12 jaar.

Vak Inleiding: Hierdie sillabusse beskryf die beoogde leerinhoud en assessering vir Tweede Taal Namibië Senior Sekondêre Gewone Graad (Ordinary) (NSSCO). Die leerplan is ontwerp om die vereiste van die Nasionale Kurrikulum vir Basiese Onderwys in Namibië te ontmoet en is deur die Nasionale Eksamen, Assessering en Sertifiseringsraad (NEACB) goedgekeur.

Oorsig van leerinhoud:

  • Luister
  • Praat
  • Lees
  • Skryf
  • Taalgebruik

Herewith, an introductory video clip from the subject facilitator: