Afrikaans Eerste Taal Graad 10 (AFR10.ET-T2)

Current Status
Not Enrolled
Price
Free
Get Started

Afrikaans 1ste Taal vir TERMYN 2

Vakfasiliteerder: Ms Maryna van Zyl

Fasiliteerdersinligting: Me Maryna van Zyl. (Stellenbosch Universiteit) BA met hoofvakke Afrikaans-Nederlands en Sielkunde. Hoër Onderwysdiploma (Nagraads). Honneurs Afrikaans-Nederlands. Honneurs Voorligtingsielkunde. Onderwysondervinding 38 jaar.

Vak-inleiding:
Die sillabusse vir die Namibiese Senior Sertifikaat (NSSCH/O) is ontwerp as kursusse wat twee jaar duur en word geëksamineer na suksesvolle voltooiing van die Junior Sekondêre Sertifikaat. Hierdie sillabus is ontwerp om te voldoen aan die vereistes soos uiteengesit in die National Curriculum for Basic Education en is goedgekeur deur die eksamenraad (NEACB).

Vakinhoud vir Termyn 2:

  • Mondeling:
  • Lees en Skryf
    • Algemeen
    • Gerigte Skryfwerk
    • Deurlopende Skryfwerk
  • Literatuurstudie
Vakfasiliteerder: Ms Maryna van Zyl