Afrikaans Eerste Taal Graad 03 (AFR03-T2)

Afrikaans 1ste Taal vir TERMYN 2

Vak Fasiliteerder: Me Suzanne Smit

Onderwyser Bio: Me Suzanne Smit, BEd Grondslagfase (Hons Leerondersteuning) Universiteit Stellenbosch, 16 jaar onderwysondervinding.

Vakinleiding: In hierdie vak leer die kind om doeltreffend in Afrikaans te kommunikeer deur te praat, lees en skryf en sodoende hul gedagtes, idees, ervarings en waardes te kan uitdruk as ‘n noodsaaklike deel van persoonlike ontwikkeling.

Vakuiteensetting vir termyn 2:

1. Lees
Silwerboomreeks Boek 7: Grille en Giere van Diere

2. Luisterbegrip
Verskeie temas in die AnnaEmme reeks

3. Leesbegrip
Boek 7: Grille en Giere van Diere

4. Praat en Kommunikeer
Verskeie temas wat aansluit by Omgewingsleer

5. Spelling & Skryf
Dae van die week
Maande van die jaar
Verkleinwoorde
Woorde wat begin met be, ge, ver
Woorde met oop o en a
Woorde met ‘n kappie
Woorde wat eindig op d, maar klink soos t
Deurlopene sinsbou & paragrawe skryf

6. Taal
Verkleinwoorde
Tydsvorme
Vergelykings
Trappe van vergelyking
Intensiewe vorme
Geslagsvorme – mense en diere
Babas en geluide van van diere

Vakfasiliteerder: Me Suzanne Smit