Wiskunde Graad 03 (WIS03-T2)

Subject
Materials

Wiskunde vir TERMYN 2

Vakfasiliteerder: Me Suzanne Smit

Onderwyser Bio: Me Suzanne Smit, BEd Grondslagfase (Hons Leerondersteuning, Universiteit Stellenbosch, 16 jaar onderwysondervinding.

Vakinleiding: In hierdie vak bemeester die kind ‘n verskeidenheid Wiskunde vaardighede, kennis, konsepte en prosesse om sodoende numeriese en ruimtelike verhoudings en patrone te ondersoek en te interpreteer.

Vak uiteensetting vir Termyn 2:

  1. Maal
  2. Deel
  3. Teloefeninge & 2-12x Tafels deurlopend
This image has an empty alt attribute; its file name is Suzanne-Smit.jpg
Vak-fasiliteerder: Me Suzanne Smit