Afrikaans Tweede Taal Graad 11 (AFR11.TT-T2)

Current Status
Not Enrolled
Price
Free
Get Started

Afrikaans 2de Taal vir TERMYN 2

Vakfasiliteerder: Me Ina Fransman

Onderwyser Bio: Me. Ina Fransman (Bellville Opleidingskollege) Hoër Onderwysdiploma Senior Primêr met hoofvakke Afrikaans en Aardrykskunde. Onderwysondervinding 27 jaar.

Vakinleiding: Die sillabusse vir die Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat (NSSCO) is ontwerp as kursusse wat twee jaar duur en word geëksamineer na suksesvolle voltooiing van die Junior Sekondêre Sertifikaat. Die sillabus is ontwerp om te voldoen aan die vereistes van die National curriculum for Basic Education in Namibia en is deur die National Examinations, Assessment and Certification Board (NEACB) goedgekeur.

Vakuiteensetting vir Termyn 2:

  • Luister
  • Praat
  • Lees
  • Skryf
  • Taalgebruik
Vakfasiliteerder: Ms Ina Fransman