Afrikaans Eerste Taal Graad 08 (AFR08-T2)

Current Status
Not Enrolled
Price
Free
Get Started

Afrikaans 1ste Taal vir TERMYN 2

Vak-Fasiliteerder: Mej. Muchalle Visagie

Onderwyser Bio: Mej. Muchalle Visagie (Stellenbosch Universiteit) BEd (Grondslagfase). Onderwysondervinding 12 jaar.

Vak Inleiding: Hierdie sillabus beskryf die leeruitkomste en assessering van Afrikaans Eerste Taal in die Senior Primêre fase (graad 4 tot 7). As vak hoort Afrikaans Eerste Taal tot die taal- en geletterdheidsleerarea in die kurrikulum. Taal is die belangrikste sleutel tot suksesvolle leer. Die moedertaal is onontbeerlik vir konsepvorming, asook om dit wat deur medium van ‘n ander taal geleer word, in verband te bring met persoonlike ervaring en die eie kultuur.

Vak uiteensetting:

  • Luister
  • Praat
  • Lees
  • Skryf
  • Taalgebruik
Vak-fasiliteerder: Ms Muchalle Visagie